What


Where



Orffer Jobs

 


Jobs 1 to 10 of 14

A LA CARTE SJEF
Orffer & van der Merwe Human Resource Practitioners
Upington
Hierdie bekende steakhouse wat onlangs sy deure in Upington geopen het  benodig n energieke selfgedrewe persoon as:A LA CARTE SJEFUPINGTONVereistes:- Ons wag op aansoeke van hardwerkende, innoverende persone wat oor n tersiêre kwalifikasie of 3-5 jaar ondervinding beskik as n a la carte s...
Careers24.com  4 days ago

Bemarker
Orffer & van der Merwe Human Resource Practitioners
Upington
Hierdie internasionale hotelgroep, beskik oor 'n geleentheid vir 'n dinamies, energieke kandidaat met goeie menseverhoudinge in die volgende beskikbare posisieBEMARKERUPINGTONVereistes:- Die suksesvolle kandidaat moet self gemotiveerd wees en oor goeie interpersoonlike vaardighede beskik- Bo-ge...
Careers24.com  10 days ago

Studente
Orffer & van der Merwe Human Resource Practitioners
Northern Cape
STUDENTE!!!Voorbereidings vir die 2019-2020 Tafeldruif/ rosyne oes is op hande en studente regoor Suid- Afrika word uitgenooi om te begin aansoek doen.Areas: Kakamas/ Blouputs/ Upington/ Louisvale/ MarchandVereistes:- Moet beskikbaar wees vanaf November 2019 tot middel Januarie 2020- Indien oor vori...
Careers24.com  17 days ago

ASSISTENT PRODUKSIEBESTUURDER
Orffer & van der Merwe Human Resource Practitioners
Northern Cape
Ons kliënt, n gevestigde uitvoer tafeldruif boerdery beskik oor n geleentheid vir n Tswana magtige, dinamiese, energieke individu met liefde vir boerdery, as:ASSISTENT PRODUKSIEBESTUURDER TAFELDRUIWEBLOUPUTS OMGEWINGVereistes:- Aansoeke word ingewag van persone wat oor toepaslike ondervinding en te...
Careers24.com  19 days ago

LONE-/ REKENINGKUNDIGE-/ ADMINKLERK
Orffer & van der Merwe Human Resource Practitioners
Northern Cape
Hierdie gevestigde rolspeler in die uitvoer-tafeldruif bedryf beskik oor die volgende uitdagende beroepsgeleentheid vir n hardwerkende, goed georganiseerde persoon, as:LONE-/ REKENINGKUNDIGE-/ ADMINKLERKONSEEPKANSVereistes:- Ons wag op aansoeke van dinamiese, energieke individue met bo gemiddel...
Careers24.com  19 days ago

PLAASBESTUURDER: WYNDRUIWE
Orffer & van der Merwe Human Resource Practitioners
Cape Winelands
Hierdie boerdery in die Rawsonville omgewing, beskik oor 'n geleentheid vir 'n dinamiese kandidaat in die volgende posisie:PLAASBESTUURDER; WYNDRUIWERAWSONVILLE OMGEWINGVereistes:- Landbougerigte kwalifikasie met ten minste 3 jaar relevante ondervinding in wyndruiwe of vrugte- Hardwerkend en sterk l...
Careers24.com  19 days ago

KODE 14 + PDP DRYWER
Orffer & van der Merwe Human Resource Practitioners
Northern Cape
Hierdie gevestigde tafeldruifplaas met verskeie entiteite in Kakamas beskik oor die volgende posisie vir n betroubare persoon met sober gewoontes in die volgende posisie:KODE 14 + PDP DRYWERKAKAMAS AREAVereistes:- Aansoeke word in gewag van persone met n geldige Kode 14 met PDP ry bewys en ten ...
Careers24.com  25 days ago

GEKWALIFISEERDE STOELASSISTENTE
Orffer & van der Merwe Human Resource Practitioners
Upington
Hierdie gevestigde mediese praktyk met hul hoof fokus gemik op die diagnose, voorkoming en behandeling van verskeie tandheelkundige probleme  asook siektes van die tande en tandvleis beskik oor geleenthede vir twee goed opgeleide kandidate om deel te word van hul suksesvolle span as:STOELASSIS...
Careers24.com  27 days ago

SJEF
Orffer & van der Merwe Human Resource Practitioners
Northern Cape
Hierdie bekende gastehuis in Kakamas area wat deur familie besit en bestuur word nooi energieke self gedrewe kandidate uit om aansoek te doen vir die  beskikbare posisie, as:SJEFKAKAMAS OMGEWINGVereistes:- Ons wag op aansoeke van hardwerkende kandidate met n passie vir die toeris...
Careers24.com  27 days ago

PRODUKSIEBESTUURDER: GROENTE
Orffer & van der Merwe Human Resource Practitioners
Namibia
Ons kliënt, n markleier in die groentebedryf in Noeroewer, Namibia omgewing beskik tans oor die uitdagende posisie en wag op aansoeke van hardwerkende, energieke individue met n liefde vir boerdery.PRODUKSIEBESTUURDER; GROENTENOORDOEWER, NAMIBIA OMGEWINGVereistes:- Minimum 5 jaar bewese bestuu...
Careers24.com  33 days ago

 

Results page: 1  2  Next »  


Get the latest jobs for this search by email

 

You can cancel at any time. We will not spam you.

 

 


More facts about Orffer jobs.
We have found 14 Orffer Jobs.
The roles involved in these jobs are: