Overall

Promotion

Salary

Work/life balance

Culture

Leadership

Logiway Reviews

PA, Admin, Invoicing, Management, filing

Ek was aangestel om 5 dae n week te werk en dan vrydae word vir my gese ek moet saterdag werk. Ek het baie leker gewerk. Ek het geen voordele nie en als is op my onkostes. Is rond gestuur om by verskillende plekke te werk waar ek net is kantoor moes werk. Ek het n baie goeie verhouding met die werkers en kom goed oor die weg. Ek was die enigste een in die kantoor. Ek het baie geleer. Geduld was een. Dinge wat ek geleer het is om sales te doen en om spesifieke kwatasies en fakture te doen en vir kliente te stuur. Filing netjies te doen. Om net verskillende mense te werk en ontmoet.

Pros: hard worker.
Cons: 9 houers

Was this review helpful?    +0       -0

Results page: 1  

Get the latest Logiway jobs by email

You can cancel at any time. We will not spam you.

Latest Logiway jobs