Overall

Promotion

Salary

Work/life balance

Culture

Leadership

cosmic fashions Reviews

Very good sales person

my groot pasie is om met die publiek te werk ,daarom vir tien jaar is die vir my n vooreg om vir n maatskappy as n verteenwoordige agent op te tree in die Vrystaat en Noord Kaap area die Kliente verhouding in die area is wat jy nie gou sal kry as n instap verteenwoordiger nie ek het gebou op die verhoudings en dit waarom dit vir my altyd n vooreg is om weer terug te kan gaan na die klient en verdere besigheid te kan doen as n verteenwoordiger is daar baie verantwoordelikhede ook en ek glo in my vole beste voldoen ek in almal ek hardloop winkels, spasie, mechandisers,klagtes, probleme, orders, returns,verkope, terugvoerings en ook om die klient te vrede te stel ek het n pasie vir die besigheid my sukses punt is om verder as n werkende moeder elke jaar n kurses in besugheid of bemakring aan te vat deur UNISA hoop om gou van julle te hoor

Pros: stay were i am agent
Cons: no cons flex time

Was this review helpful?    +0       -0

Pros: i stay as a agent
Cons: no cons my own time

Was this review helpful?    +0       -0

Results page: 1  

Get the latest cosmic fashions jobs by email

You can cancel at any time. We will not spam you.

Latest cosmic fashions jobs